GalleriesSchools galleries

Gr.11’s kry streepbaadjies

Fotogalery: Die gr.11's ontvang hul Streepbaadjies.

Hoërskool Ermelo se gr.11 leerlinge het Maandagaand hul Streepbaadjies tydens die jaarlikse Baadjieseremonie ontvang.

Oudergewoonte het die leerlinge se ouers na die aflê van die eed die voorreg om hul kinders se baadjies aan te trek gehad.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button