Me. Adele Smit se foto, Dark cloud brewing, het die juniorafdeling gewen, terwyl mnr. Jacques Kruger se foto, Beautiful clouds, die seniorafdeling gewen het.
Mnr. Leon Drotsky se foto, Ma se wakende oog, die 5-sterafdeling gewen het.
Mnr. Leon Drotsky se foto, Ma se wakende oog, die 5-sterafdeling gewen het.Me. Jane Pretorius met haar foto, Lotus flower and bee het die 2-sterafdeling gewen.Me. Adele Smit se foto, Dark cloud brewing, het die juniorafdeling in die vasgestelde onderwerp gewen.Me. Pikkie de Villiers se foto, Anemonefish, as die wenner in die 1-sterafdeling aangewys.Me. Mari Kruger se foto, Swartkopreier, het die 3-sterafdeling gewen.Me. Annamarie du Preez se foto, Draai die krane oop, het die 4-sterafdeling gewen.Mnr. Jacques Kruger se foto, Beautiful clouds, die seniorafdeling in die vasgestelde onderwerp gewen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.