Community galleries
GALERY – ’n Laaste dans voor nuwe paaie vir Ligbron-matrieks wag
Ligbron se matriekklas het op 22 September by Smithfield behoorlik geskitter toe hulle hul matriekafskeid met styl gevier het.

ERMELO – Ligbron se matriekleerders het op 22 September by Smithfield in hul deftige aanddrag opgedaag vir ’n glansryke matriekafskeid.
’n Ligte reënbui het tydens die modeparade uitgesak, maar die wolke het kort daarna oopgetrek en die aand kon feestelik voortgaan.





















Foto’s | Verskaf/Ligbron Akadmie vir Tegnologie
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



