GalleriesNews galleries
GALERY – Merino Mall konstruksie goed op dreef
Ten spyte van die reën wat onlangs in Ermelo geval het, is die opening van Merino Mall steeds vir 27 Oktober 2022 beplan. Hoëvelder het voorskou saam met ander rolspelers en besoekers gekry om die vordering te aanskou.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



