Schools
-
EHS-landloopatleet verteenwoordig Mpumalanga by SA’s
NewsLuyanda Mabuza, gr. 9-leerder van Hoërskool Ermelo, het tweede geëindig in die Mpumalanga-landloopkampioenskap en is gekies vir die Mpumalanga-landloopspan wat…
-
Rico hengel eerste plek los in provinsiale uitdunne
NewsRico Jordan (gr. 9) van Hoërskool Ermelo het eerste geëindig in die provinsiale hengeluitdunne met ’n uitstekende vangs van 23…
-
WOW, spelling is g’n probleem vir dié Errie nie
NewsAndré Strauss van Hoërskool Ermelo het brons verower by die WOW-spelfees en gaan op 21 Oktober aan die nasionale kompetisie…
-
Liggie-krieket op die wenpad
NewsDie TWK Superliga eerste span het Woensdag tuis teen Standerton se eerstes in 'n T20-wedstryd te staan gekom.
-
JJ-seunshokkie derde in provinsie
NewsDie span het drie wedstryde gewen, een gelykop gespeel en een verloor en het met die bronsmedalje weggestap.
-
JJ-seunshokkie derde in provinsie
NewsDie span het drie wedstryde gewen, een gelykop gespeel en een verloor en het met die bronsmedalje weggestap.
-
-
Erries wen twee, verloor een op krieketveld
NewsDie Errie-kolwers het die totaal in hul vierde beurt verbygesteek.
-
-
NPSS word groener met bome van Toyota
NewsVerteenwoordigers van Toyota het verlede week vier viburnums aan die skool geskenk.
-
Marnelé verwerf nasionale danskleure
NewsMarnelé van den Bergh verwerf dubbel Suid-Afrikaansekleure by SA DANCE MASTERS FEDERASIE-kompetisie.
-
Margha vir SANESA Mpumalanga A-perdryspan gekies
NewsMargha Greyling, graad 8, van die EHS,is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-perdryspan.










