Sport

  • Liggies blus Hoogies se vlam

    Local sport

    Ligbron te sterk vir Hoërskool Hoogenhout.

  • In die blikkie

    Sport

    Skoolseun slaan volmaakte hou tydens gholfkompetisie.

  • Ermelo skuts blink uit

    Local sport

    Junior skut van Ermelo presteer in pistoolskietkampioenskap.

  • Erries deur na Tuks-halfeind

    Galleries

    In hul wedstryd teen Hoërskool Florida het die Erries se eerste rugbyspan verlede jaar se bordjies verhang toe hulle 31-17…

  • Liggies wys hulle het veggees vir eindstryd

    Local news

    Ligbron Akademie vir Tegnologie se wintersportspanne is goed verteenwoordig in Superreeks eindstryd.

  • JJ toer na Jubaweni

    Local news

    Die eerstespan het hul goed van hul taak gekwyt en het al hulle wedstryde gewen.

  • JJ het beste gees

    Local sport

    Laerskool JJ van der Merwe tydens toer aangewys as die skool met die meeste gees.

  • EHS-seunshokkie maak stem dik by kursus

    Local sport

    Die Erries se vaardigheid het baie komplimente vir die span ontlok.

  • Ermeloërs ryg drieë in

    Local sport

    Ermelo Rugbyklub het Saterdag behoorlik 'n drieëfees gehou en die Hurricanes van Witbank met 69 - 3 afgeransel.

  • EDPC holds shoot

    Local sport

    Participants put to the test in handgun and shotgun club-shoot.

  • Ligbron dinamies teen Dinamika

    News

    Ligbron Akademie sit Superreeks voort met goeie vertoning teen Hoërskool Dinamika.

  • Errie-eerstes wen in laaste oomblik

    Local sport

    ’n Strafdoel deur Leon Visser in die laaste oomblik van die wedstryd het Saterdag aan die Erries se eerste rugbyspan…

Back to top button