Local newsNews

Talle ongelukke in eende-weer

Ermelo beleef naweek van ongelukke.

Minstens ses ongelukke waarvan een noodlottig was het oor die afgelope naweek in en om Ermelo plaasgevind.

In die ernstigste ongeluk is twee mense Sondagaand om ongeveer 18:45 dood en nog twee ander onder wie ’n vier-jarige kind, ernstig beseer in ’n botsing op die pad tussen Ermelo en Hendrina, naby die uitdraai na die Ermelo-gholfbaan. Die kind is later dieselfde aand na ’n hospitaal in Witbank oorgeplaas.

Sy toestand is nie bekend nie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button