Local newsNews

Loer net in

Voertuig bars deur tuinmuur.

Die bestuurder van dié bakkie is ongedeerd nadat hy die pad byster geraak het en die voertuig omgeslaan en deur ’n tuinmuur gebars het.

Die voorval het Sondagaand omstreeks 19.45 in Fouriestraat gebeur.

Daar was geen passasiers in die voertuig nie.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button