GeneralLocal newsNews

R5000 vir Buddy

'n Beloning van R5000 aan vir die persoon wat Buddy terugvind.

Buddy, ‘n kortbeen Jack Russell-reuntjie, het 2 weke gelede in die omgewing van Smutsstraat weggeraak.

Hy dra ‘n blou halsbandjie met met  ‘n naamplaatjie met sy naam en eienaars se telefoonnommers op.

Sy eienaars mis hom baie en bied ‘n beloning van R5000 aan vir die persoon wat Buddy terugvind.

Enige persoon wat weet waar Buddy hom bevind, kan sy eienaars by 082 653 4454 of 083 229 3555 skakel .

 

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button