Local newsNews

Poedel langs grootpad gevind

Dié geskeerde Maltese poedel is verlede week net buite die dorp langs die pad na Morgenzon gevind.

Dié geskeerde Maltese poedel is verlede week net buite die dorp langs die pad na Morgenzon gevind. Volgens Ronél van der Merwe van EARS, het hy amper geen tande nie en is ’n stuk van sy neus weg. Die hond word tans by een van EARS se vrywilligers gehuisves en hulle is dringend op soek na sy eienaar.Vir meer inligting skakel Ronél by 083 400 1079 of 083 976 7113.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button