Local newsNewsUpdate
Ondersteuning vir Ané
Bure was reeds vroegoggend besig om die straat vir Ané te versier.

’n Beroep op die gemeenskap om vandag pienk te dra ter ondersteuning van die drie-jarige kankerlyer, Ané Terblanche, is ter harte geneem.
Bure het reeds vroegoggend begin om hul straat in pienk te tooi.
Sarie van Rooyen en Ponie Laing het selfs hulle mans oorreed om vandag pienk aan te trek werk toe.
Om meer hieroor te lees, kliek hier.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







