Local newsNews
Diere reg vir aannneming
Maak 'n verskil in 'n dier se lewe deur die Hoëvelder/ EARS Lilly projek te ondersteun deur elke maand 'n skenking vir die diere te maak.

Daar is tans 28 honde en sewe katte in EARS se sorg.
Volgens Ronél van der Merwe, EARS-voorsitter, is daar ook ‘n groot grys-swart-en bruin mannetjieskat met ‘n klokkie om sy nek wat wag op sy eienaars om hom te kom haal.
Dié kat is in De Bruinstraat gevind en is baie verskrik.
Maak ‘n verskil in ‘n dier se lewe deur die Hoëvelder/ EARS Lilly projek te ondersteun deur elke maand ‘n skenking vir die diere te maak.
Vir meer inligting of om ‘n skenking te maak, skakel Ronél by 083 976 7113.
Die foto’s is van ‘n paar van die hondjies wat reg is vir aanneming.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.