
‘n Fonds is gestig om Armand Helmuth te help om sy mediese koste te dek.
Armand, ’n leerder van Ligbron Akademie vir Tegnologie op Ermelo, is Sondagmiddag 12 Julie ernstig beseer in ’n motorfietsongeluk en lê tans in die hoësorgeenheid van die Witbank Provinsiale Hospitaal.
Hy beskik nie oor ’n mediese fonds nie en die gesin gaan deur hoë mediese onkoste en ander uitgawes gekonfronteer word.
Enige bydraes word verwelkom.
Bydraes kan gemaak word na:
Rekeningnaam: PWG Prokureurs
Bank: FNB
Rekening nr. 52180048278
Takkode 270344
Verwysing: Armand Helmuth.
Stuur dan sms na Adam Barnard by 082 782 4011 vir kontrole.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.