CrimeLocal newsNews

Verdagtes op pendelbus deursoek

Die bagasie van die twee verdagtes is deeglik deursoek.

Speurders van  Ermelo SAP  het Woensdag op ’n bus van ‘n bekende pendeldiens toegesak toe dit op Ermelo stilgehou het en die bagasie van twee verdagte passasiers deursoek. Die bus is etlike minute lank vertraag as gevolg van die deursoeking.

Na wat verneem word is inligting ontvang dat die twee passasiers moontlik dwelms in hul besit sou gehad het.

Die verdagtes se bagsie is deeglik gefynkam maar geen onwettige middels egter gevind nie en hulle is toegelaat om hul reis voort te sit.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button