Kliënte van Cinderella Toys & Gifts kon die afgelope twee maande lootjies teen R10 ten bate van EARS koop. Willie Botha, verteenwoordiger van Cinderella Toys & Gifts, oorhandig ’n tjek aan Ronél van der Merwe, voorsitter van EARS. Voor staan die gelukke lootjiewenners. Ryan Buys het ’n groot rooi skuur gewen en sussies Petro en Elbé de Jager is die trotste nuwe eienaars van ’n houtpophuis deur Quality Wood.