CrimeNews

Beskuldigde in Issie Dippenaar moordsaak verskyn in hof

Banele Sihlali (28) het vanoggend op Ermelo in die hof verskyn op die aanklagte van moord met verswarende omstandighede en poging tot moord na die afsterwe van Issie Dippenaar.

IMG_2 IMG_1

 

Banele Sihlali (28) het vanoggend op Ermelo in die hof verskyn op die aanklagte van moord met verswarende omstandighede, poging tot moord en roof met verswarende omstandighede na die afsterwe van Issie Dippenaar.

’n Handjievol mense het die hofverrigtinge bygewoon en die verrigtinge het vreedsaam verloop.

Die beskuldigde se regsverteenwoordiging was nie in die hof nie en die saak is uitgestel na Vrydag 2 Desember.

Hy bly in aanhouding tot sy volgende verskyning.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button