CrimeNews

Dippenaar-moordsaak – Sihlali se lot sal in Hooggeregshof beslis word

Die saak is na die Hooggeregshof verwys en sal van 11 tot 15 Desember in dié hof wat in Breyten sit, aangehoor word.

Die aangeklaagde in die Issie Dippenaar-moordsaak, Banele Sihlali, het die week vlugtig in die Landdroshof in Ermelo verskyn.

Die saak is na die Hooggeregshof verwys en sal van 11 tot 15 Desember in dié hof wat in Breyten sit, aangehoor word.

Sihlali is met sy vorige verskyning borgtog geweier en bly in aanhouding.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button