NewsSchools

Cornus in Bokkie-span opgeneem

Bornus gaan van 3 tot 13 Desember aan die Vision Sports-toernooi in Mauritius deelneem.

Cornus van den Bergh van EHS is tydens die Bokkie-week in Oktober by Hoërskool Wilgers gekies vir die 7’s-rugbyspan wat vanaf 3 tot 13 Desember aan die Vision Sports –toernooi in Mauritius gaan deelneem.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button