Local newsNews

Brand rig verwoestig aan huis op Ermelo

Enige donasies kan by Simon Bekkerstraat nommer 6 afgelaai word.

‘n Brand het omstreeks 8.30vm vanoggend ‘n gesin op Ermelo se slaapkamers en badkamers vernietig.

Die oorsaak van die brand is onbekend.

Die gesin benodig tans beddegoed, seunsklere (6 tot 7 jaar), dogtersklere (7 tot 8 jaar), medium mansklere en “large” vroueklere.

Enige donasies kan by Simon Bekkerstraat nommer 6 afgelaai word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button