Local newsNews
GALERY – Vlamme woed by veld naby Khuthala
’n Wolk rook het oor die dorp gehang en sommige inwoners het by die brug gestaan en toekyk terwyl Msukaligwa Brandweer en Reddingsdienste die vuur geblus het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



