Local newsNews
Lloyd en Jansen personeel op Ermelo trek blou aan vir Wêreld Diabetes Dag
Wêreld Diabetes Dag is daarop gemik om mense bewus te maak van diabetes, die voorkoming daarvan en komplikasies wat daarmee saamgaan.
Die personeel van Lloyd en Jansen het op 14 November blou aangetrek ter bewusmaking van Wêreld Diabetes Dag.
Een van die werknemers, me. Sunél Swart, wat self diabetes tipe 1 het, het vertel dat sy haar kollegas oortuig het om aan dié bewusmaking van diabetes deel te neem.
Wêreld Diabetes Dag is daarop gemik om mense bewus te maak van diabetes, die voorkoming daarvan en komplikasies wat daarmee saamgaan.
Lees meer oor me. Swart se verhaal en die voorkoming van diabetes in die Hoëvelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!