Local newsNews

“Geskenkboks vir ’n boervrou”-projek in Mpumalanga samel bykans 7 000 bokse in

Me. Sandra Kritzinger, organiseerder van die projek en lid van Tuiskoop, het vertel dat hulle bykans 7 000 geskenkbokse ingesamel het.

Ermelo Tuiskoop het vanjaar hulle 49ste verjaarsdag gevier deur die “Geskenkboks vir ’n boervrou”-projek in Mpumalanga te organiseer.

Me. Sandra Kritzinger, organiseerder van die projek en lid van Tuiskoop, het vertel dat hulle bykans 7 000 geskenkbokse ingesamel het.

LEES OOK: Maak ’n bydrae vir die Boks-vir-‘n-Boervrou-projek

Die bokse is op 22 November vanaf die N.G. Kerk Moedergemeente in Ermelo, na die onderskeie boervroue vervoer.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button