Local newsNews

VIDEO: Ermelo boere vertrek na droogtegeteisterde-Loxton

Dié boere het voer wat mielies, molasse-stroop en molassemeel insluit, ingesamel en na boere in die droogtegeteisterde gebied geneem.

’n Groep boere van Ermelo Oos Boerevereniging het op 13 Desember om 3vm die sowat 1100km na Loxton in die Noord-Kaap aangepak.

Dié boere het voer wat mielies, molasse-stroop en molassemeel insluit, ingesamel en na boere in die droogtegeteisterde gebied geneem.

LEES OOK: VIDEO: Ermelo Oos Boerevereniging benodig hulp vir Loxton-boere

Hulle het ook dieregesondheidsprodukte soos doseermiddels, vitamien- en mineraalaanvullings ingesamel.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button