Crime
Rowers slaan toe by Vodacom winkel in Ermelo
Informasie is op veiligheidgroeppe gedeel om op die uitkyk te wees vir die vlugtelinge met ’n beskrywing van hul voertuig.
‘n Rooftog by die Vodacom Chatz-winkel by die Game-kompleks het vanoggend, 11 November, plaasgevind.
Die polisie en ACSU is na die winkel ontbied.

Informasie is op veiligheidgroeppe gedeel om op die uitkyk te wees vir die vlugtelinge met ’n beskrywing van hul voertuig.
Op die Piet Retiefpad is ’n motor wat aanvanklik vermoedelik in die rooftog gebruik is, voorgekeer, maar daar is later vasgestel dat dit nie was nie.

Weens die naderende Kersseisoen word inwoners aangeraai om paraat te wees.
Lees die volledige berig in Hoëvelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!