Crime

Afriforum Ermelo-tak neem deel aan Nasionale Patrolie

Die doel was om sigbaar tydens beurtkrag tussen die buurte te beweeg om enige misdaad te voorkom.

ERMELO – Die AfriForum Buurtwag het Vrydag landswyd in dorpe en stede gepatrolleer.

Die program het om 16:00 begin en 170 buurtwagte het aan hierdie nasionale patrollie deelgeneem.

Van die gebiede wat besoek is, is die Petdam, De Bruin Park, Nederland Park, John Vorster Park en Cassim Park.

Ermelo AfriForum Buurtwag wil graag vir DJ Koch van Pick n Pay en Charles Roberts van Devland Cash & Carry vir die verversings bedank.

Die Ermelo-tak het om 22:00 by die NG De Bruin Park bymekaargekom. Lede van regoor die dorp is in groepe verdeel om sekere areas te patrolleer.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button