Municipal

Groep Ermelo-boere sê genoeg is genoeg – bied aan om munisipaliteit te met serwituutpad te help

Volgens een van die boere is die serwituutpad al sowat vyf jaar reeds 'n probleem en het hulle dit keer op keer onder die aandag van dié departement gebring, maar nog geen sukses behaal nie.

ERMELO – ‘n Groep boere wat op die Transvalia-pad buite die dorp woon, het op 10 Maart opgetrek na die paaiedepartement in Robbertsonstraat, omdat hulle voel hulle het nou genoeg gehad van die pad se haglike toestand.

Volgens een van die boere is die serwituutpad al sowat vyf jaar reeds ‘n probleem en het hulle dit keer op keer onder die aandag van dié departement gebring, maar nog geen sukses behaal nie.

Hierdie groep boere het uit moedeloosheid besluit om by die paaiedepartement bymekaar te kom.

“Daar is skoolbusse wat elke dag van die pad gebruik maak. Dit is nie veilig nie,” het ‘n boer gesê.

Met hul aankoms was die gebou weens die nasionale protesaksie gesluit, maar hulle het gou plan gemaak en die nodige mense gekontak om hulle by die gebou te ontmoet.

Lees die volledige berin in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button