Local news

Ermelo-fotograwe neem ‘lekker’ foto’s

Pikkie de Villiers se foto, "Mieshke", het die juniorafdeling vir die vasgestelde onderwerp gewen, en Mari Kruge se foto, "Somewhere Only We Know", het die seniorafdeling gewen.

ERMELO – Met “lekkergoed” die vasgestelde onderwerp vir die Ermelo Fotoklub, het die fotograwe omtrent pret daarmee gehad.

Pikkie de Villiers se foto, “Mieshke”, het die juniorafdeling vir die vasgestelde onderwerp gewen, en Mari Kruge se foto, “Somewhere Only We Know”, het die seniorafdeling gewen.

In die ope-afdeling het Saretha Ferns se foto, “Spikkels”, die 1-sterafdeling gewen.

De Villiers se foto, “Giant Turtle”, is as die 2-sterwenner aangekondig en Adele Smit se foto, “When the Going Gets Tough”, het die 3-sterafdeling gewen.

Indien enigiemand by die klub wil aansluit, stuur ’n e-pos aan ermelofotoklub18@gmail.com.

Sien al die uitslae in die volgende Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button