Local news

Lokus Brangus beesboerdery as kampioen by nasionale veiling gekroon

Wikus se bul is deur Edwin Claasen van Sterklewies Boerdery gekoop.

ERMELO – Wikus Botha is aangewys as die swartbulkampioen tydens die Brangus Nasionale Veilingskou by Afridome in Parys.

Botha se bul wat die skou gewen het, was in alle aspekte die beste groot swart bul op die skou.

Botha sê dat dit vir hom ’n groot eer was om die toekenning te ontvang, en dis vir hom net weer eens ’n bewys dat jy die vrugte van harde werk pluk.

Lokus Brangus Boerdery se bul wat as die Groot Swart Bul Kampioen aangewys is. Foto | Wikus Botha

Die toekening getuig ook van die werk wat hy en sy mentors gedoen het om te verseker dat hy met die beste moontlike gene boer.

“Om te kan boer is regtig net genade, en dis vir ons ’n groot eer om die toekening te ontvang,” het Botha gesê.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button