Local news

Amersfoort VLU-tak spog met skrywer van formaat

Skrywers en digters soos Floris Van Zyl,  Loumie Oosthuizen,  Linda Rossouw,  Sarita Louw Pieterse,  Ina Kleynhans,  Ilisna Nel,  Henriétte Schoeman en dan natuurlik ook die tak se eie Suzanne Volschenk Walsh.

AMERSFOORT – Nie net is Suzanne Volschenk Walsh die voorsitster van die Amersfoort VLU-tak nie, maar sy was ook onlangs bekroon as skrywer van die jaar.

Margaret van Niekerk, die skakelbeampte van die tak het gesê: “Ons is so trots om te kan spog met een van die vele skrywers en digters wat so ryklik bygedra het tot ‘n liefdadigheidsprojek. Die bekende sanger en kampvegter vir boere, Steve Hofmeyer, deel met ons elke keer as ‘n boer vermoor word – wat nou ook vir die eerste keer gepubliseer word in ’n boek, My Gebed vir ‘n Boer en die mense van Suid-Afrika Twee.”

Die boek bevat bydraes deur bekende Suid-Afrikaners, en is saamgestel deur Nico Schamrel.

Skrywers en digters soos Floris Van Zyl,  Loumie Oosthuizen,  Linda Rossouw,  Sarita Louw Pieterse,  Ina Kleynhans,  Ilisna Nel,  Henriétte Schoeman en dan natuurlik ook die tak se eie Suzanne Volschenk Walsh.

“Dankie aan elkeen se besonderse bydrae tot die boek,” het Van Niekerk afgesluit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button