Local news

VIDEO – Ermelo-gesin diep geraak deur hond se dood in huisbrand, dogter verloor alles

Die brand het in een van die kinders (11) se slaapkamer ontstaan, en alles in die vertrek is vernietig.

ERMELO – ’n Gesin se geliefde hond, Zoey, is dood nadat ’n brand op 13 Februarie by hul huis in Buhrmanstraat ontstaan het.

Die Msukaligwa Brand- en Reddingswerke het om 08:30 die noodoproep ontvang en was binne etlike minute op die toneel.

Die brand het in een van die kinders (11) se slaapkamer ontstaan, en alles in die vertrek is vernietig.

Die gesin benodig dringend die volgende:

  • 2 enkel beddens, matrasse en beddegoed vir dogters se kamers
  • 1 dubbel bed, matras en beddegoed
  • 2 spieëlkaste vir die dogters se kamers
  • gordyne vir 5 vertrekke
  • klere vir dogter, 12 tot 13 jaar winter en somers klere
  • skoene nommer 4 vir ’n dogter
  • komberse
  • handoeke
  • speelgoed vir ’n 12 jarige dogter
  • x-grootte klere dames hemde, dames broeke nommer 38
  • tv kas
  • sitkamer stel
  • badgoed
  • Laerskool JJ van der Merwe dogter-skoolklere 12 tot 13 jaar

Alle skenkings kan by 36 Dan van Heerdenstraat afgelaai word.

Geld donasies kan inbetaal word by; Tymebank; Care bears rekening; Besigheids rekening; Rek no 53001 541 726; Tak kode 678910; Verwysing: BRAND

Vir meer inligting kontak Julia Basson op 060 905 7150 of Ponie Laing op 072 597 0906.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button