Local news

Voertuie bots in Fourie Straat

Daar was swaar verkeer by die kruising weens die botsing en verkeersligte wat af was.

ERMELO – Drie voertuie was op 26 April in ‘n botsing naby die Fourie-en Kerkstraatkruising.

Die Msukaligwa Brand- en Reddingsdienste, ETS insleepdienste en plaaslike polisie was op die toneel.

Vragmotor bots tussen twee karre

Daar was sprake op die toneel dat die vragmotor se remme onklaar geraak het, Hoƫvelder kon dit egter nie bevestig nie.

Geen ernstige beserings is aangemeld nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button