Local news

Vinnige reaksie verhoed groot skade tydens brand buite Ermelo

Digte rook het sigbaarheid op die pad bemoeilik, en verskeie motoriste is aangemoedig om spoed te verminder en hul voertuie se hoof- en gevaarligte aan te skakel.

ERMELO – ’n Brand het verldede Maandagaand sowat 2 km buite die dorp op die Morgenzon-pad ’n aantal heinings en weivelde verwoes.

Die oorsaak van die brand kon nie bevestig word nie.

Op noodgroepe is ’n stemboodskap aangestuur waarin daar ’n versoek gerig is dat nooddienste na die toneel ontbied word, en daar is ook genoem dat daar moontlik ’n huis aan die brand geslaan het, maar Mandla Zwane, woordvoerder van die Msukaligwa-brandweer, het gesê weens die vinnige reaksie van die grondeienaars en die brandweerdiens het geen huise tydens die brand skade gely nie.

 

 

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button