Local news

Ermelo fotograwe toor met kameras

Pikkie de Villiers is met haar foto, 'Sassy Lady', as die juniorwenner aangewys, en Rosa van Schalkwyk met haar foto, 'King', was die seniorwenner.

Die Ermelo Fotoklub se lede het onlangs hul maandelikse byeenkoms aangebied, waartydens die wenfoto’s vir Junie aangewys is.

Die lede was baie opgewonde om weer bymekaar te kom en om die beoordeling van hul foto’s te sien.

Elke maand kry hulle die geleentheid om vier foto’s in te skryf, waarvan een in die vasgestelde onderwerp ingeskryf word.

Die tema vir Junie was portrette.

Pikkie de Villiers is met haar foto, ‘Sassy Lady’, as die juniorwenner aangewys, en Rosa van Schalkwyk met haar foto, ‘King’, was die seniorwenner.

Pikkie de Villiers se, ‘Sassy Lady’.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button