Local news
Jongman ernstig beseer in motorfietsongeluk in Tautestraat
Nooddienste was spoedig op die toneel.

‘n Jong man is ernstig beseer na ‘n motorfietsongeluk by die Taute- en Lafniestraat T-aansluiting op 28 Junie.
Geen ander voertuie was betrokke nie.
ER24 het hom na Mediclinic Ermelo vervoer.
ER 24, die provinsiale ambulansdienste, verkeersbeamptes asook Shesha Insleepdienste was op die toneel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



