Inwoners het die naweek, 1 Julie, by die Crazy Country Village-wintermark saamgedrom.
Saterdagoggend het gesellig afgeskop met heerlike warm pannekoeke deur die bobaaskok, Michael Erasmus en lekker warm boeretroos.
Die mark se atmosfeer was plesierig met musiek in die agtergrond en braaivleisreuke wat in die lug gehang het.
Lees die volledige berig in Hoëvelder.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



