Local news
Leerlinge la’t wiel met kaskarre by JJ van der Merwe
Daar was om van te kies en te keur by die stalletjies.
Laerskool JJ van der Merwe het op 13 September sy kaskar- en gr. 7-entrepreneursdag by die skool aangebied.
Die opwinding was tasbaar met kinders wat aan verskeie speletjies deelgeneem.

Boonop kon hulle heerlik aan lekkernye en ander smulhappies van die verskeie stalletjies peusel.
SIEN OOK: GALERY – JJ van der Merwe hou kaskar- en gr.7-entrepreneursdag

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



