Local news

Skote klap tydens ghongskiet-kompetisie op Indawo

Sowat 174 skuts het ses bane met vyf ghongs elk in die bloedige hitte trotseer,

Tydens vanjaar se Indawo Oktoberfest het sowat 174 skuts aan die ghongskiet deelgeneem.

Die kompetisie het die skuts se vaardighede op ses bane met vyf ghongs elk getoets.

Daar is vir pryse ter waarde van R100 000 meegeding.

• Beste manskuts:
1. Christie Marais
2. Hein Snibbe en Piet van den Heever

• Beste vroueskuts:
1. Martonet Claassen
2. Erna de Villiers
3. Carike Janse van Rensburg

• Beste juniorskut:
1. Xander Bailey

• Beste manspan van die dag:
1. Overwatch
2. Wildman Punishers
3. Blazing Barrels

• Beste vrouespan:
1. Overwitch
2. Die Bellas.

Die organiseerders van die skietkompetisie het al die borge wat die dag moontlik gemaak het, bedank.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button