Local news
GALERY – Jong JJ-atlete laat spaander by vriendskaplike byeenkoms
Die byeenkoms het die talente en prestasies van die jong atlete in die kollig geplaas.
Laerskool JJ van der Merwe het op 19 en 20 Januarie ‘n suksesvolle interhuisbyeenkoms aangebied.
Die skool se gees het helder geskyn terwyl die ouers sterk agter hulle kinders gestaan en hulle met entoesiasme ondersteun het.
Met ‘n vriendelike atmosfeer van mededinging het die deelnemers aan verskeie items deelgeneem.
Die byeenkoms het die talente en prestasies van die jong atlete in die kollig geplaas.

Foto’s | © Wayne van der Walt – alle regte voorbehou
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



