Local news

Jou storie, ons nuus

Hier is 'n paar maniere om jou te help om dit onder ons aandag te bring:

Die Hoëvelder streef om aan jou die jongste nuus te bring soos en wanneer dit gebeur, weet jy egter van ’n storie waarvan ons nie bewus is nie of het jy dalk ’n storiewenk?

Hier is ‘n paar maniere om jou te help om dit onder ons aandag te bring:

Sosiale media

  1. Ons is aktief op ons sosiale mediaplatforms, so besoek ons op Facebook en stuur vir ons ‘n boodskap met die spesifieke inligting rakende die storie.
  2. Jy kan ons ook in foto’s op Instagram tag.
  3. Het jy ’n oulike video om te wys, tag ons in jou video op TikTok

WhatsApp

  • René Joubert – 081 865 7340
  • Wayne van der Walt – 076 474 9264

E-pos

Nie ‘n groot voorstaander van sosiale media nie? Geen probleem nie! Stuur vir ons ‘n e-pos en ons volg met jou op.

Joernalis – René Joubert – news@highvelder.co.za

René Joubert.

Redakteur – Wayne van der Walt – editor@highvelder.co.za

Wayne van der Walt.

Briewe aan die redakteur

Skryf vir ons ‘n brief en stuur dit aan die redakteur by wayne@highvelder.co.za of lewer dit per hand by ons kantore af te 43 Kerk Straat, Ermelo, 2351.

Kontak ons

Jy kan ons ook gedurende werksure (08:00-16:30) skakel by 017 811 2221 of kom inloer waar een van ons vriendelike personeellede jou na die redaksiekantore sal verwys.

Voel asseblief vry om met ons in kontak te tree!

Die Hoëvelder dien sedert 1903 die gemeenskap van Ermelo en bly steeds jou plaaslike waghond en spreekbuis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button