Local news

VLU Robyn-tak in Ermelo kuier die koue weg

Enigiemand wat by die Vroue Landbou Unie se Robyn-tak wil aansluit kan Van Wyk by 082 771 1408 kontak.

ERMELO – 9 Julie se koue oggend het die vroue van die Vrouelandbou-unie se Robyn-tak nie afgeskrik nie, en hulle het met hul maandelikse vergadering voortgegaan.

Gepantser met warmwatersakke, komberse, jasse en serpe het die vroue die oggend saam geniet.

Volgens Susan van Wyk, die takvoorsitter, is daar so tussen die koffie, beskuit, warm drukkies en lekker gesels sommer gou van die koue weer vergeet.

Die tak se volgende vergadering sal op 6 Augustus plaasvind.

Enigiemand wat by die tak wil aansluit kan Van Wyk by 082 771 1408 kontak.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button