Schools

Ligbron se Jacques Snyman “tegnies” die beste in Mpumalanga

Hy het aan die Kragstelsel-afdeling deelgeneem en is as wenner in Mpumalanga aangewys. 

Jacques Snyman, wat Elektriese Tegnologie by Ligbron Akademie vir Tegnologie aanbied het onlangs gewen in die Sasol and Kagiso Trust Teachers Skill Competition.

Snyman het deelgeneem aan die kompetisie waar tegniese onderwysers hulle vaardigheid en kennis op teoretiese sowel as praktiese vlak moes bewys.

Hy het aan die Kragstelsel-afdeling deelgeneem en is as wenner in Mpumalanga aangewys.

Hy gaan vanaf 8 – 9 September aan die nasionale ronde van die kompetisie deelneem waar wenners by Hoërskool Louis Botha in Bloemfontein beslis sal word.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button