MW007489
KENNISGEWING Ingevolge Artikel 80 van die eMalahleni Verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2016, is die vertaling hieronder uiteengesit: Kennisgewing van Aansoek om Hersonering Aansoek om Hersonering (Wysigingskema 2902) op Erf 504 Tasbet Park 1.Kennis geskied hiermee ingevolge bogenoemde dat ek, die ondergetekende, van voorneme is om by die eMalahleni Plaaslike Munisipaliteit aansoek te doen om toestemming om bogenoemde eiendom/grond vir die volgende doel te gebruik: Besigheid 3. Planne en/of besonderhede van hierdie aansoek kan gedurende normale kantoorure by die volgende adres besigtig word:Direktoraat Ontwikkelingsbeplanning, 3de Vloer, Burgersentrum, Mandelalaan, eMalahleni, 1035. Kontakbesonderhede van betrokke munisipale amptenare: Me. D. Mkhabela (013 690 6354) / Mnr. V. Manyoni (013 690 6480). Enige persoon of persone wat beswaar het teen die goedkeuring van hierdie aansoek, moet sodanige skriftelike besware, tesame met `n behoorlike motivering, in `n formaat soos beoog in Artikel 103 en 104 van die eMalahleni Verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2016, by die Munisipale Bestuurder, Posbus 3, eMalahleni en die ondergetekende indien binne `n tydperk van 30 dae vanaf 2 Oktober 2026. Naam van Agent: Rolous Geomatic Solutions Edms (Bpk) Fisiese adres van agent: Krugerstraat 42, Bronkhorstspruit, 1020, E-pos: nicolousmarambire@yahoo.co.uk Sel: 073 472 2499 / 079 394 3568
Reference Number: MW007489