Spottie het ’n week gelede in die omgewing van Andries Wassermanstraat verlore geraak. Sy het onlangs drie kleintjies gehad wat nou wees gelaat is. Enige persoon wat weet waar sy haar bevind, kan haar eienaar skakel by 074 335 1427.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!