JJ-rugbyseuns vir Mpumalanga-spanne gekies
Vier rugbyseuns van Laerskool JJ van der Merwe is onlangs vir onderskeie Mpumalanga-rugbyspanne gekies.

Vier rugbyseuns van Laerskool JJ van der Merwe is onlangs vir onderskeie Mpumalanga-rugbyspanne gekies.
Melo Ngwenya gaan vir die o. 13 Cravenweek-span uitdraf.

In die o. 12-groep is Tinotenda Manjengwa vir die Mpumalanga A-span gekies, terwyl Divan van Zyl en Sibusiso Mthembu vir die o. 12B’s gaan speel.
“Baie geluk aan die seuns, JJ is baie trots op julle,” het die skoolhoof, Marius Nel, gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!