Dr Stephan Joubert by Bybelskool
DIE bekende dr Stefan Joubert besoek op 11 en 18 Junie Birchleigh Bybelskool en gesels oor het die toekoms nog ‘n kerk?
Dit vind plaas by die NG Gemeente Birchleigh van 7nm tot 8.30nm. Daar is veilige parkering en toegang is gratis. Almal is welkom.
Skakel Hemie de Lange by 083-236-7138 vir meer inligting.