Elvis Blue sing by Kaleideo

DIE bekende sanger en wenner van Idols SA, Elvis Blue, tree Saterdag, 9 Mei om 7nm by Kaleideo-kerk op.

Kaartjies kan by Kaleideo gekoop word teen R150 ‘n persoon.

Skakel die kerkkantoor by 011-391-2621.

Back to top button