Jeugsanger sing by kerk

DIE bekende Afrikaanse jeug-sanger, Bouwer Bosch, tree op 22 Mei om 7nm op by NG Kerk Bonaeropark in Malpensastraat 32.

Kaartjies is by die deur beskikbaar teen R50 ‘n persoon. Sitplekke is onbespreek en ligte aandetes sal te koop wees vanaf 6nm.

Vir enige navrae, skakel Sonja White by 011-973-4916.

Back to top button