Local newsNews

Oos-Rand: Worshond maak ‘slegte ma’ se kinders groot

Die eienaar se idee om hulle met 'n bottel groot te maak, het toe 'n heel ander nadraai gehad

‘n Worshond-teef van Brakpan speel deesdae ma vir twee bulterriër-kleintjies nadat hulle van hul ma weggevat moes word, het Brakpan Herald berig.

Debbie Swart het gesê die gesin se bulterriër het onlangs die lewe aan agt hondjies geskenk, maar het ses van hulle doodgebyt of doodgelê.

Uit radeloosheid het Debbie die twee oorblywende kleintjies weggeneem toe hulle ‘n week oud was met die idee om die hondjies met ‘n bottel groot te maak.

“Nadat ek die melk gaan koop het, het ek gewonder wat ons worshond, Lola, met die kleintjies sou doen.

Om verder te lees, na nog foto’s en ‘n video te kyk, kliek hier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button