Local newsNews
Ondersteun Kempton se bejaardes se mini-mark
Allen Park is in Cactusweg in Allen Grove.
Inwoners van Allen Park hou Saterdag weer hul mini-mark waar hulle ’n ekstra inkomste vir hulself kan verdien.
Tydens die mark verkoop inwoners hul eie handgemaakte items.
Die mark sal van 8vm tot 1nm oop wees en inwoners word versoek om die bejaardes te ondersteun.
Allen Park is in Cactusweg in Allen Grove.
Also follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





