Local newsNews

KYK: Impala se jong Duncan sing trofee los by kunstefees

Hy het aan vier items deelgeneem.

Duncan Struthers van Laerskool Impala het die laerskoolafdeling in sy ouerdomsgroep by die Oos-Rand Kunstefees, genaamd Sing jou Hart uit, behaal.

Hy het aan vier items deelgeneem.

In Engels film het hy ‘n A+++ (95%) gekry, in Afrikaans film ‘n A++ (90%), in Afrikaans gospel ‘n A+++ (96%) en in Engels gospel ‘n A+++ (99%).

Tydens die gala-aand waar hy weer opgetree het, is hy as aangewys as die algehele wenner van die laerskole vokale afdeling in sy ouderdomsgroep.

Also follow us on:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button